top of page

Pastoor Erik en Alicia Boshoff is In Victory kerk se geestelike leiers en saam deel hulle ‘n passie vir kerk en hulle roeping om mense se lewens te verander deur ‘n verhouding met Jesus Christus te hê. Hulle het In Victory kerk, Krugersdorp in 2021 begin. Dit was ‘n absolute stap in geloof. God het hulle baie duidelik geroep om kerkplanters vir Sy koninkryk te wees. Hulle is reeds 9 jaar getroud en is met 3 wonderlike kinders geseën wat oral deel vorm van hulle bedienning.

Erik het sy Teologiese graad aan TUKS verwerf en saam met sy passievolle vrou, Alicia, voel hulle geroepe om mense te help om by Jesus uit te kom en om Hom aan te neem as hulle Verlosser.

In 2022 het hulle ook dan aangekondig dat God hulle ook roep om ‘n In Victory kerk in Randfontein te begin.

Wie is ons?

Untitled design (10).jpg

Ontmoet die Span

Untitled design (4).jpg
Untitled design (8).jpg
Untitled design (10).jpg

Ps. Erik Boshoff en Alicia

Janika Koekemoer

Karin Erasmus

Pastoor

Berading en Gebed

Admin

Liefde

Untitled design (8).jpg

Vreugde

Untitled design (7).jpg

Eer

Untitled design (4).jpg

Vrygewigheid

Untitled design (6).jpg

Gebed

Untitled design (3).jpg

Worship

Untitled design (5).jpg

Jesus en kerk moet lekker wees

Ons Waardes

10+

Jaar In Bediening

130+

V-Serve Lede

2

In Victory Kampusse

600+

Lede by 2 kampusse

InVictory in getalle

Ons groei saam

bottom of page