top of page

Wat Om Te Verwag

Kom net soos jy is.

Daar is genoeg parkering.

Ons diens is 55 minute waar ons saam God prys, dan volg n Kragtige boodskap uit God se Woord.

Koffie en Water is gratis beskikbaar in die saal se voorportaal.

Ons ag ons kinders baie belangrik. Ons het kinder kerk, dieselfde tyd as wat die diens, in die saal, besig is. Kinders word voor die tyd ingeteken. Daar is mense wat julle kan wys waar alles is. Indien jy vooraf iemand wil beskikbaar he om jou te wys waar alles is en hoe die kinders werk, volg asb die “tab” “ek beplan om te kom kuier

By ons kerk is elke lyfie belangrik. Daar is n gedeelte waar ouers, in die saal, kan sit, met hul baba.

WhatsApp Video 2026-08-03 at 15.38.25.mp4

Kom Kuier

80 Garrick Street, Krugersdorp | 102 Langerman Street,Randfontein

Jy is altyd welkom. Kom kuier lekker saam en ontmoet die familie.

Untitled design (6).jpg

Het Jy Enige Vrae?

Ons hoor graag van jou! Of jy nou 'n vraag het, gebed nodig het, of sommer net wil kom hallo sê, ons is hier.

Waar Kan Jy Ons Besoek?

80 Garrick St, Kenmare
Krugersdorp, 1745
South Africa

Kontak Ons

079 720 8729

info@invictorychurch.co.za

Kies jou area
Krugersdorp
Randfontein

Krugersdorp

102 Langerman Street,
Randfontein
South Africa

Randfontein

bottom of page